Help Bravo om te help

LEPHALALE — Bravo Jeug ondersteun tans ʼn projek waar die kinders van 80 gesinne van verskeie skole dié komende vakansie ʼn vakansiepakkie gaan ontvang.

Volgens Esmie van Greunen, direkteur by Bravo Jeug, ontvang dié kinders vanuit Hoërskool Ellisras, Laerskool Ellisras en Laerskool Bosveld Primary elke dag kospakkies by die skool.

Enigiemand wat betrokke wil raak by die projek of wil hulp aanbied, skakel Wandri Loubser by 084 433 3113.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.