Hoërskool Ellisras

Hockey players rock!

FLTR: Principal Adriaan Joubert, Tshepiso Ntja, Ann-Lee Engelbrecht, Christi Kaiser, Nina van Heerden, Kholofelo Kekana and Mosa Moshokoa

LEPHALALE — The hockey teams of Hoërskool Ellisras took part in the hockey trials in Polokwane on Tuesday 17 April and the coaches are overjoyed and very proud of the six girls who are selected for the Limpopo hockey team.

They are Kholofelo Kekana, Mosa Moshokoa (both u. 16), Tshepiso Ntja, Christi Kaiser, Ann-Lee Engelbrecht and Nina van Heerden (u. 14).


Redenaars vaar uitstekend

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras het Donderdag 19 April ʼn ATKV-redenaarsinterhuis aangebied.

Janco van Ronge behaal ʼn eerste plek in die junior huistaal onvoorbereid-kategorie met Branden Perrier en Jessica Adlem kort op sy hakke.

In die senior huistaal onvoorbereid-kategorie is Nathalie Perrier eerste gevolg deur Janco Lötter en Dian Besseling.

Naledi Kgare en Murangi Slthari is die wenners in onderskeidelik die junior en senior eerste addisionele taal onvoorbereid-kategorie. In die junior huistaal voorbereid-kategorie is Christi Kaiser die wenner met 91,82% gevolg deur Deonè Barnard, Christine Laubscher en Anika van Rooyen.

In die senior huistaal voorbereid-kategorie is Lane Kaiser eerste met 92% gevolg deur Clarise Kritzinger met 91,5%, Erik van der Walt met 91,5% en Leandri van Deventer met 90%.

In die senior eerste addisionele taal voorbereid is Gontse Makholwa eerste, Karabo Lebodi tweede en Luzelle Buthane derde.

Die beoordelaars, Marida Weilbach, Erika Louw en Renè Coetsee, sê dit was ʼn taai stryd en dit is ʼn bewys van die hoë standaard van die redenaars.

Kultuurvoorsitter Erik van der Walt het saam met Anelia du Plessis as voorsitters opgetree.

Sabrina Nortje het die opening en verwelkoming en Marnique Gadda die bedankings en afsluiting waargeneem.

DIe doelwitte van die ATKV-redenaars is om die jeug te leer om aktueel betrokke te wees, krities te luister en lees, inligting te versamel, te analiseer, logiese en kreatiewe denke te ontwikkel, eie menings en argumente te formuleer, met selfvertroue jou standpunt te stel en ander daarvan te oortuig, leierskap te ontwikkel, eties te leef en om sportmangees en kompetisievaardighede te ontwikkel.


The best of soccer

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras’ soccer team beat Waterberg Academy 6-2 on Tuesday 17 April on home grounds.

The supporters were overjoyed by the fabulous display of skill.

“Keep it up boys!”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.