Kerk sê dankie

LEPHALALE — Die Hervormde Gemeente Ellisras bedank almal wat die kerk ondersteun het met die onlangse optrede van die gewilde Afrikaanse en Country-sanger Manie Jackson. Hy word as een van Afrikaans se topsangers gereken en spog met SAMA en Ghoema-toekennings.

Manie Jackson

Hy smee ook gereeld kragte saam met van die land se ander groot legendes uit die Afrikaanse musiekwêreld.

Johan van Vuuren van die HG Ellisrasgemeente sê dit was ʼn baie suksesvolle funksie en sangaand.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.