Kersboodskap — Nils Meiring, skoolhoof Hoërskool Ellisras

In die feesseisoen herdenk ons die geboorte van die Christuskind – ons Verlosser.
Maria, die Jesuskind se ma, was ‘n vrou uit een stuk. Toe die Engel aan haar sê sy gaan swanger raak van die Heilige Gees, het sy die gevare deeglik besef. Sy kon gestenig word omdat sy ‘n buite-egtelike kind verwag. Maar sy het nie met allerhande verskonings vorendag gekom nie. Haar antwoord was, “laat dit met my gaan volgens U Woord”. As sy nie wou nie, het sy die geleentheid misgeloop om die Christuskind se aardse ma te wees.
Josef is Jesus se grootmaakpa. Maar amper het hy hierdie goddelike deelname misgeloop.
When Joseph found out that his fiancé was pregnant, he secretly decided to end their relationship. He did not want to have anything to do with this scandal. Who would believe it anyway that you were a virgin but pregnant! Too many risks involved. But the angel of God appeared and convinced him to trust God, his Father, to walk the road that God planned.
And so Mary and Joseph became part of godly history. It was an honour to raise the baby Jesus and be part of salvation of God’s children on earth.
Ons kan so baie hieruit leer. God sal ons nie na ’n toekoms lei waar Sy genade ons nie kan dra nie. Vertrou God. Vertrou dat God krag na kruis sal gee, dat Hy jou lewe so sal rig en stuur tot eer van Sy Naam, dat alles ten goede sal meewerk vir jou lewe. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Glo en vertrou. Leef voluit! Jy is duur gekoop, jy is verlos, jy, Koningskind van die Lewende God!
Let us adopt the saying of, change what you can and accept what you cannot change and trust that the Lord knows what is best for your life. Soli Deo Gloria – glory to God alone.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.