Laerskool Ellisras-nuus

Swem

HJ Pienaar (regs agter) het drie goue medaljes en twee brons medaljes ontvang by die Interlaerswem-kampioenskappe wat onlangs in Groblersdal gehou is. HJ het boonop drie rekords verbeter.
Die skool wens al die uithalerswemmers geluk wat deelgeneem het.

Krieket

LEPHALALE — Die o. 11-krieketspan van Laerskool Ellisras het deurgedring na die Limpopofinaal wat Donderdag 26 Oktober gehou word.
Die skool wens die span sterkte toe.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.