Leerlingraad leer kommunikeer

LEPHALALE — Die leerlingraad en leerlingraadvoogde het Vrydag en Saterdag, 18 en 19 Januarie, groot pret gehad en baie geleer by ’n lodge teen die Limpopo-rivier.

The Student Council of Laerskool Bosveld Primary

Aktiwiteite soos spanbou, swem en speletjies speel het die leerders van nuuts af geleer hoe om te kommunikeer.

Louwtjie Pretorius, skoolhoof, Karen Meyers en ds Bernard Prinsloo het Saterdag by hulle aangesluit.

The leaders had fun playing communication games such as Telephone-Telephone and a lot of laughter ensued due to the misinterpreted words. The educators and the Student Council hope to never forget the valuable things Ds Bernard taught them.

The Student Council will build on the communication skills they learned at the
Lodge and they will encourage learners to follow suite.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.