Man op ʼn perd!

LEPHALALE — Fred Pistorius van Hoërskool Ellisras het onlangs aan ʼn perdrykompetisie in Middelburg deelgeneem waar hy gekies is as deel van die SA Presidentespan en aangewys is as Junior Victor Ludorum.

Weens omstandighede kon hy nie sy eie perd saamneem nie, maar hy het met sy geleende perd vier eerste en vyf tweede plekke behaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.