Marlothii hou konsert, kry pryse

LEPHALALE — Met ’n tema soos “Fluit-fluit ons storie is nie uit” het ouers en familie Donderdag 17 Oktober vol afwagting hulle plekke ingeneem vir Marlothii Learning Academy se jaarlikse konsert en prysuitdeling.

During the gala event learners entertained the parents with the depiction of their school years from Grade R – 12.

The concert was a tribute to the Grade 12 leaners to wish them the best with their final exams as well as their way beyond their school career.

Elke leerder is daarna vereer vir hulle onderskeie prestasies en harde werk deur die afgelope jaar. Die stampvol verhoog van laggende gesiggies getuig vir seker van die harde werk wat daar elke dag in die klasse gedoen word.

Die nuwe leiers vir 2020, Juan van Staden en Dominic van Staden, is ook gedurende die verrigtinge aangekondig. Die twee leiers deel nie net die samehorigheid van Marlothii nie, maar ook ’n van.
Marlothii Learning Academy thanks every parent for their support throughout the year and wishes every learner the best with the upcoming exams.

Anje en Hanlou, die twee graad 12-leerders by Marlothii word sterkte toegewens vir die tyd wat voorlê.
Marlothii se toppresteerders vir 2019 is:
▪ Juan van Staden (Dux-leerder) met ’n algehele gemiddeld van 88,6%;
▪ Rozallia Brites received a silver medal with an average of 81,8%;
▪ Oswin Eliab Koeberg received bronze with an average of 81,7%;
▪ Luan van der Berg is die leerder met die beste prestasie in Wiskunde in die junior fase;
▪ Jaydon Keyser is die leerder met die beste prestasie in Afrikaans in die junior fase;
▪ Stef-Mari Smit is die beste presteerder in Afrikaans, Engels en Wiskunde in die intermediëre fase; en
▪ JP van der Westuizen ontvang brons in Wiskunde en goud in Engels in die senior fase.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.