Nét 40 dae

LEPHALALE — Die Matrieks van Hoërskool Ellisras het Maandag 23 Junie net 40 skooldae oor gehad voordat hulle die skoolbanke (hopelik) vir altyd verlaat.

Bloedbroers Hannes Pretorius, Steyn van Staden, Zander du Plessis en Erik van der Walt wys presies hoe bly hulle is, maar hulle sê hulle gaan mekaar baie mis volgende jaar.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.