Nuwe tradisie vir EHS-rugby

LEPHALALE — ’n Nuwe tradisie is onlangs by Hoërskool Ellisras begin wat behels dat spelers wat vyf wedstryde vir die eerste rugbyspan gespeel het, ’n spesiale das ontvang.

Dit sal deur die loop van die seisoen opgedateer word.

EHS se rugbyspanne het die afgelope naweek aan ’n groot rugbydag, aangebied deur Affies, deelgeneem.  

Die spelers sê hulle het waardevolle ondervinding opgedoen.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.