Onderwys – ʼn kragtige wapen

LEPHALALE — Die grondslag van akademie word by Laerskool Bosveld Primary so sterk vasgelê dat die seniorgrade die vrugte daarvan pluk en deel word van die akademiese top-10-leerders.

The principal, staff, and co-learners congratulate the following Grade 7 learners with their outstanding results:

Anray Randall, Dikeledi Mamafa, Divan Gerber, Amahle Gouws, Leane Snyman, Dian le Roux, Nakedi Tlhako, Kayla Human, Francois Viljoen en Dimpho Mabotja.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.