Rassie o. 13’s kraai krieket-koning

Die Rassies se o. 13-krieketspan saam met hulle afrigter, Johan Ross

LEPHALALE — Die krieketmanne van Laerskool Ellisras het Dinsdag 20 Augustus en Donderdag 22 Augustus wedstryde teen Thabazimbi gespeel.

Die Rassies se o. 13- en o. 10-span het op Thabazimbi se velde gespeel en die o. 13-span het op tuisveld gespeel. Die o. 11-span het hul teenstanders op tuisveld aangevat.

Die o. 13-span wen hulle wedstryd met sewe paaltjies.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.