Rassieleiers 2020

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se 2020-Rassieleiers is tydens Woensdag en Donderdag, 30 en 31 Oktober, tydens die skool se prysuitdelingfunksies aangekondig.
Hulle is op die foto bo in die vierde ry v.l.n.r.: Elane Erasmus, Carla Gouws, Zeneska Pienaar, Ilze Swanevelder, Elanza Oosthuizen, Simone Haasbroek, Kyra Naude, Andira Dlulemnyango. Derde ry: Anike Steenekamp, Elrie van der Merwe, Gabriella Hefer, Thuso Monyeki, Oratile Setlhodi, Kaylee Prinsloo, Annika Breedt, Kristen Jordt. Tweede ry: Altin Horn, Daniel Surtie, Lourens Pieterse, Funi Simba. Voor: Janrè Lourens, Jankie Mogwasa, Cilliers van der Merwe, Elardus Erasmus

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.