Rassies is die beste

Die 2018 graad 6-groep saam met Eugenie Grobler

LEPHALALE — Die onderwysdepartment, Waterbergdistrik, se jaarlikse toekenningseremonie is Maandag 11 Februarie by Mogolklub gehou en Laerskool Ellisras was daar!

Eugenie Grobler van Laerskool Ellisras het ʼn toekenning ontvang vir die hoogste graadgemiddeld vir Engels Eerste Addisionele Taal vir graad 6 in 2018.

Waarnemende skoolhoof Carel Lee sê die personeel en leerders is baie trots op Eugenie en haar klas.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.