Rolbal vaar goed

Nic, Stompie, Ella en Linton

LEPHALALE — Vier lede van Mogolrolbalklub het onlangs aan die Waterbergtoernooi te Mokopane deelgeneem, naamlik Linton en Ella Burger, Stompie Venter en Nic Fouché.
Volgens Ella was Mokopane se klub baie gasvry en die spel is in goeie gees gespeel. Mogol se span eindig tweede uit elf spanne.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.