Skaakmat

LEPHALALE — Skaakspelers van Hardekool Akademie, Laerskool Koedoeskop en Laerskool Bosveld Primary (LBP) het Woensdag 2 Augustus die skaakborde by LBP uitgepak en daar is kopstukke gedink oor die regte skuiwe.
Al drie skole se skaakafrigters sê hulle is opgewonde oor die gretige deelname van die kinders en hulle hoop om die tradisie voort te sit in die komende jare.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.