Veldskoen-inskrywing

LEPHALALE — Nog inskrywings van Mej Veldskoenfees is ontvang en een van hulle is die pragtige Hendi Nortjé.

Die Veldskoenlelie-, Veldskoenknapie en Mnr en Mej Veldskoen sal tydens die Veldskoenfees aangewys word.

Skakel Belinda Maherry by 072 349 7347 vir ʼn inskrywingsvorm vir Mnr en Mej Veldskoen of jou seun of dogter vir die Veldskoenlelie of –knapie.

Die fees vind plaas by Molalatau Lodge op 31 Mei en 1 Junie, 8 km uit die dorp op die Thabazimbipad.

Opskud, die tyd raak min!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.