Veldskoenlelie-inskrywing

Die pragtige Alaina Botha (5) se trotse ma het haar ingeskryf vir die Veldskoenleliekompetisie wat tydens die Veldskoenfees aangebied gaan word. Die Veldskoenfees word op 31 Mei en 1 Junie by Molalatau Lodge buite Lephalale gehou.

Die tyd raak min vir inskrywings.
Skakel Belinda Maherry by 072 349 7347 vir ʼn inskrywingsvorm as jy jou dogter of seun vir die Veldskoenlelie of –knapiekompetisie wil inskryf.

(Foto verskaf)

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.