Virtuele Comrades in Lephalale

LEPHALALE — Sowat 28 plaaslike atlete het Saterdag 13 Junie aan die virtuele Comrades-marathon deelgeneem.

Atlete wat vir die 5 km ingeskryf het, is Caden Shephard en Simoné Schutte (Simoné het op die einde 10 km gehardloop).
Plaaslike atlete wat 10 km gehardloop het is:

Bianca Smith, Jolene Shepherd, Stephen Shepherd, Melissa Gerber, Ernest Morolong, Hannelie Christie, Divan Gerber, Neels Gerber, Anuscké Botha en Christelle Botha
Dié wat 21 km aangedurf het, is:
Samuel Rasesemola, Rico van Staden, Lizelle du Plessis, Obakeng Mabotja, Frikkie van der Merwe, Chantelle Labuscagne, Chrisna Sparks, en Duncan Tebogo Shularo.
David du Plessis en Marcha Magagula het Saterdagoggend 06:00 weggespring om die 90 km te voltooi.

Let asseblief daarop dat Mogol Pos slegs die atlete se name en afstande kon publiseer wat voor druktyd op die versoek om inligting gereageer het.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.