
Rekords het gespat!
Hoërskool Ellisras se interhuis atletiek was ʼn reusesukses wat sonder toeskouers gehou is op 24 Februarie. Rekords het gespat en ander is geëwenaar.Nachelle Beetge, d o. 19, ewenaar die 200 m in 26:69 s. T. Minnaar het hierdie rekord in …
Read More