AVBOB vir gemoedsrus

Neels en Nanette

LEPHALALE — ʼn Bekende inwoner van Lephalale, Nanette Nel, het haar op 9 Oktober 2017 by die AVBOB-familie aangesluit. Volgens Neels Barnardo van AVBOB Lephalale, was dit nodig om ʼn persoon aan te stel met die regte persoonlikheid om kliënte by te staan met die nodige empatie en kundigheid.
Neels vestig die gemeenskap se aandag daarop dat AVBOB-polishouers, behalwe vir die poliswaarde, ook kwalifiseer vir ʼn bykomende gratis begrafnisvoordeel tot die waarde van R10 000, gratis vervoer binne die grense van Suid-Afrika en boonop ʼn vooraf R2 000 kontantbedrag aan die familie vir onvoorsiene uitgawes. Let ook daarop dat AVBOB alle tipes begrafnispolisse kan hanteer.
Vir gemoedsrus en meer inligting skakel Nanette by 014 763 1164 of Neels by 079 814 4845.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.