7 vir 7’s

LEPHALALE — Sewe leerders van Hoërskool Elisras is gekies om deel te wees van ʼn Sewes-rugbyspan wat van 25 Junie tot 4 Julie na Dallas Texas gaan toer.

Xander du Plessis, Hannes Pretorius, Brent Oberholzer en Steyn van Staden is in die goue span opgeneem
Enrico Gouws, Jaco Strauss en Marko de Beer is in die silwer span opgeneem

Die keurders het spelers geïdentifiseer tydens die Hansieweek en daarna genooi vir proewe by twee verdere geleenthede, gespeel by Toutrekpark in Pretoria.

Hannes Pretorius, Steyn van Staden, Brent Oberholzer, Hannes Pretorius en Xander du Plessis is in die goue span opgeneem en Marko de Beer, Enrico Gouws en Jaco Strauss is in die silwer span opgeneem.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.