Boodskap van inspirasie van Rassies

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se eerste rugbyspan en afrigters het Woensdagoggend 15 Augustus by Hoërskool Ellisras opgedaag met ʼn boodskap van inspirasie vir die o. 15- en o. 16-rugbyspan.

Dié twee spanne speel Saterdag 18 Augustus in die finaal van die Virsekerbeker by LC de Villiers-sportstadion in Pretoria.

Die gemeenskap van Lephalale word versoek om hulle te gaan ondersteun.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.