Bossiegholfers vir Limpopo

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se gholfspan het Dinsdag 24 Oktober aan die finaal van die Interprovinsiale Laerskole Gholf te Groblersdal-gholfbaan deelgeneem.
Ulrich Pepler en Robbie de Klerk het ’n goeie dag gehad en kwalifiseer om Limpopo op 4 en 5 Desember te Ekhuruleni te verteenwoordig.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.