Bossieskuts in Provinsiale span

LEPHALALE — Henri Barnard, Manu van Seventer, Salome Boshoff, Willie Boshoff, Cobus Nelson, Tristan Rautenbach, Hanro du Plessis en Samuel Leahy van Laerskool Bosveld Primary is onlangs gekies om deel te wees van die Provinsiale Boogskutspan en Wessie Bokamoso is gekies vir die Ontwikkelingspan.

Dié leerders gaan van 3-5 Oktober vanjaar aan die Nasionale kampioenskappe in Rustenburg deelneem.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.