Hokkie-Rassies toer

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se hokkiespelers was die afgelope vakansie op ‘n baie suksesvolle hokkietoer.
Die o. 13-span het vier van hulle ses wedstryde gewen en die o. 11-span het twee wedstryde gelykop gespeel en twee verloor.
Die afrigters sê dit was ‘n goeie leerskool en hulle sien met groot verwagting uit na die seisoen.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.