Mogolstoeiklub sê dankie

LEPHALALE — Die lede van Mogolstoeiklub bedank die kontrakteursgroep wat vir hulle ʼn splinternuwe stoeimat geborg het.
 Agter v.l.n.r.: Mauritz Grobler (voorsitter), Alfred Swiglaar (afrigter), Leonard Momberg, Mbasa Siwisa Yenana, Kobus le Roux, Mhlangenkululeko “Mush” Siwisa, Jacques Theron en Niel Pieterse (afrigter). Die kinders in die middel is: Melissa, Talitha, Heinrich, Isak, Anchonique en voor: Luan, Wian, Johrnè, Jacques en Barend

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.