Rolbal-afsluiting

LEPHALALE — Mogolklub se rolbalspelers het die jaar Vrydagaand 8 Desember op ʼn hoogtepunt afgesluit met ʼn heerlike ete asook ʼn kompetisierol wat deur Hans van Rooyen gewen is.
Sluit gerus by dié jolige klomp aan. Balle vir oefening is beskikbaar.
Skakel Linton of Ella Burger by 083 657 4089 of 082 895 9477 vir meer inligting.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.