Unitas-krieket

Agter v.l.n.r.: Ewald Steynberg, Hardus Schoeman, Conrad Rademeyer (afrigter), Nick Jones, Tiaan Vermeulen, Ewald Immelman en voor: Danie Kruger, Conrad Rademeyer, Danie du Preez, Bismarck van Blerk, LJ Fouché en Reino Jonker

SWARTWATER — Laerskool Unitas se o. 11-krieketspan het Dinsdag 31 Oktober in Polokwane uitgespeel teen Laerskool Mariepskop en die wedstryd met 25 lopies verloor. Hulle is dus naaswenners in die klein skole-kategorie (sirkel 2).

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.