Wenners by gholfdag vir liefde

Annemarie Maloney en Kobus Booysen

LEPHALALE — Annemarie Maloney en Kobus Booysen (pare) en Habana Markgraaf (enkels) was die wenners by die Valentynsgholfdag wat Saterdag 10 Februarie by Mogolklub gehou is. 67 spelers het deelgeneem.

Die Besgeklede Paartjie-kategorie is gewen deur Zonja Vermeulen en Nickus Robbertse.

Die organiseerders bedank alle borge wat betrokke was by die dag – “sonder julle kan so ʼn dag nie ʼn sukses wees nie.”

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.