Bossies skiet uit!

LEPHALALE — Die boogskuts van Laerskool Bosveld Primary het die naweek van 13 Julie aan ʼn boogskietkompetisie te Lephalale Primary in Onverwacht deelgeneem. Ander deelnemende skole was Waterberg Academy, Hoërskool Ellisras, Hoërskool Piet Potgieter en Lephalale Primary. Die Bossies het …

Read More