
André is ʼn yster
LEPHALALE — Die parkrun het wêreldwyd vinnig vlamgevat en menige parkrunners tree elke Saterdag aan vir die 5 km hardloop, stap of draf. Mogol parkrun, die eerste parkrun in Limpopo, het op ʼn bibberkoue oggend van 14 Junie 2014 begin …
Read More