
Hulle vang graad!
LEPHALALE — Dit is weer dáái tyd van die jaar. Studente vang graad. Johan Pitout (Hoërskool Ellisras hoofseun 2015 en Sportseun van die Jaar 2013 en 2015) het onlangs sy BCom graad in Ekonomie en Risikobestuur aan die Noord-Wes Universiteit …
Read More